Jou metabolisme bepaal nie jou lot nie – jy kan dit ondersteun.
Baie mense glo: “Ek het maar ’n stadige metabolisme, dis net hoe ek is.” Maar die waarheid is: jou metabolisme is nie ’n vonnis nie – dis ’n sisteem wat jy kan beïnvloed en ondersteun.
7 eenvoudige (maar kragtige) leefstyl-hacks om jou hart gelukkig te hou – en hoe Sonder Narkose Sessies jou daar kan bring.
Moenie hul borde volprop nie… leer hulle om hul liggame te vertrou
As ek terugkyk op my eie reis met kos, wens ek iemand het vir my as kind gesê dis okay om versadig te wees – dat ek nie moet eet net omdat daar nog kos op my bord is nie.
Baie mense dink resultate kom net van harder en meer oefen. Maar die waarheid is: jou liggaam groei, herstel en bou juis op rusdae.
Vir baie mense lyk ’n klein ding soos ’n skoolstap of ’n kort park-wandeling soos nét nog ’n aktiwiteit op die dag se lys.
Sonder om aanvallig te wees… weet ek.
Ek weet hoe vinnig iemand ’n verskoning kan uitdink as daar ’n gesondheidsverandering op die horison wink.
Ek weet, want ek was daardie persoon.
Ek kon vir jou 10 redes in 2.5 sekondes gee waarom ek vandag nie hoef te begin nie.