Die Glow Up Somer Challenge begin op 1 Oktober 2025 en loop tot 22 Desember 2025. Ons deelnemers volg ’n gestruktureerde program wat fokus op voeding, oefening, motivering en ondersteuning in ’n groepomgewing. Die program sluit weeklikse check-ins, oefenplanne en eetplanne in, en deelnemers werk toe na ’n gesonder en sterker weergawe van hulself.
Om ons deelnemers verder te inspireer, beplan ons om fantastiese pryse aan die wenners te gee. Hiervoor wil ek graag u maatskappy nader om betrokke te raak as ’n borg.
Fokus op waterinname en beter slaap
Begin eenvoudige oefenprogram (stap / ligte cardio)
Skryf jou begin stats neer (gewig, metings, foto’s)
Gesonde maaltydbeplanning en porsiebeheer
Groente by elke ete
2–3 oefensessies per week met basiese weerstandsoefeninge
Meer energie: fokus op proteïen by elke ete
Verhoog jou stappe / aktiwiteit
Kort HIIT of sirkel oefeninge byvoeg
Oefen 4 keer per week (kombinasie van cardio + krag)
Leer oor bewustelike eet gewoontes
Verminder suiker en verwerkte kosse
Fokus op stressbestuur en mindfulness
Journaling & dankbaarheidsoefeninge
Hou jou voeding 80/20 balans
Final push – beste inspanning!
Voltooi jou progressie met ’n mini-fitness toets
Eindstatistieke: foto’s, metings en refleksie
Wenners word gekies op grond van:
Consistency – het jy die 12 weke deurgedruk en jou take voltooi?
Transformation – nie net gewigsverlies nie, maar verbeterde energie, gesondheid, selfvertroue en meetbare veranderinge.
Engagement – deelname in groep, deel jou wenke en motivering met ander.
Overall Story – jou reis, jou groei en hoe jy ander inspireer.
Beperkte plekke – moenie hierdie kans misloop nie!