Baie mense glo: “Ek het maar ’n stadige metabolisme, dis net hoe ek is.” Maar die waarheid is: jou metabolisme is nie ’n vonnis nie – dis ’n sisteem wat jy kan beïnvloed en ondersteun.
Baie mense glo: “Ek het maar ’n stadige metabolisme, dis net hoe ek is.” Maar die waarheid is: jou metabolisme is nie ’n vonnis nie – dis ’n sisteem wat jy kan beïnvloed en ondersteun.
Dis die som van al die chemiese prosesse wat jou liggaam se energie beheer – van asemhaling en hormoonproduksie tot hoe vinnig jy kos omsit in brandstof.
Jou slaapgehalte
Hormone
Jou spiermassa
Hoe jy eet en beweeg
Selfs kort stappies of mini workouts hou jou metabolisme aktief.
Spierweefsel brand meer kalorieë selfs in rus.
Goeie slaap = beter hormoonbalans.
Dit help jou liggaam energie effektief gebruik en hou jou versadig.